DIE Paarl Sakekamer vergader op 14 September om 19:00 te Boland Kollege (onderste kampus). Die spreker is Garth Adams wat sal praat oor die beoogde Paarl Waterfront-ontwikkeling en die voordele van die ontwikkeling vir Paarl.
Bespreek by die epos adres info@ paarlsakekamer. co.za.