Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rugbytoernooi vir o.12's in Paarl

Rugbytoernooi vir o.12's in Paarl
 
2010-09-09


DIE o.12 Kusstreek-rugbytoernooi waaraan tien spanne vanjaar gaan deelneem, word op 24 en 25 September by Hoërskool Gimnasium se velde beslis.

WP, Boland, Suidwestelike Distrikte, Oostelike Provinsie en Grens sal elk twee spanne vir die toernooi inskryf. Op 24 September begin die wedstryde om 08:00 tot 16:00 en 25 September van 08:00 tot 14:00.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za