Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blue Stars wen liga

Blue Stars wen liga
 
2010-09-09


Die eerste rugbyspan van die Klapmuts-klub, Blue Stars United, het in Westelike Provinsie se 3de divisie koning gekraai met 72 ligapunte en speel volgende jaar in die 2de divisie.

In hul laaste ligawedstryd Saterdag het hulle Rocklands geklop met 24-13. Vanjaar het hulle 18 wedstryde gespeel, 15 gewen, een gelykop gespeel en twee verloor.

Hulle tweedes en derdes het ook koning gekraai in hulle onderskeie ligas.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za