ACCV Wellington byeen
2010-09-09
ALLE belangstellendes word uitgenooi om Donderdag 16 September om 10:00 die ACVV Wellington se jaarvergadering by te woon by die Silwerkruin ouetehuis. Die spreker is die dinamiese adv Hanlie Linde, waarnemende munisipale bestuurder van die Stellenbosch Munisipaliteit. Sy is ook ’n reisiger en avonturier van formaat. Getha Grobler, bekende sangeres, sal optree. - Christine Siebrits
More
News
|