SMS-kommentaar
2010-09-16
* Sluit van Hugenote Kollege: hoeveel IK het die besluitnemers? Help asseblief tog daar. * Voorsitter van HK-Kollege Raad vir etlike jare, is van Pretoria. Hoekom kan NG Kerk nie nou iemand van Wes-Kaap sinode kies nie? * My groen ringnek-papegaai het oor die naweek uit sy hok ontsnap in Serenatapark, Wellington. Indien iemand hom vind, skakel my asb by 079-496-1437. Edmund * I do not think that we are in need of a new multi-purpose hall in Paarl East (or a swimming pool), we need houses - municipal finance man must be fired * Hoe en waar kom daardie bobbejaan vandaan op Paarlberg? William * In Desember is groot bobbejaan opgemerk in veld tussen Klapmuts en die N1. Kon nie ons oë glo nie en het vir polisie vertel. Schoeman * Wie se slim idee is dit om PLASTIEK om die bome te draai vir bewusmaking van “groener” aarde? - ARBOR DAY * Green award for Drakenstein: are the dangerously bushy public open spaces part of DM’s greening initiatives? Concerned, Pa
More
News
|