Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Flink optrede deur die polisie

Flink optrede deur die polisie
 
2010-09-16


EK wil graag die polisiebeampte van Paarl-Oos bedank wat verlede Woensdagoggend 8 September omstreeks 05:00 in die oggend op pad werk toe, ’n dief betrap het wat goedere gesteel het by my huis in Simfonielaan. Die dief het ‘n wieldrom gestoot, toe die polisielid hom gearresteer het.

Die klanktoerusting en klawerbord wat vir kerkdienste gebruik word, het ek gelukkig teruggekry. Baie dankie vir die flinke optrede!

Pastoor Albert de Wit




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za