Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arboretum: Wat 'n aangename verrassing tydens my besoek!

Arboretum: Wat 'n aangename verrassing tydens my besoek!
 
2010-09-16


EK is ’n onderwyseres by Laerskool Drakenstein en elke jaar stap die hele skool vir Lentedag deur die Arboretum.

Hierdie jaar was ons almal verras oor die goedversorgde, pragtige boompark.

Die toiletgeriewe was skoon uitgewas en netjies, die gras is gesny, bankies en sitplekke is netjies reggemaak en daar was geen rommel nie.

Ons leerders het die heerlike sonnetjie so geniet in die pragtige natuurskoon.

Ek wil namens ons skool die Drakenstein Munisipaliteit gelukwens. Ons het duidelik die verskil gesien.

Ek hoop ons almal kan bydra om dit in so ’n netjiese toestand te hou.

Melanie Wolhuter




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za