Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Super 4-aksie op Dal

Super 4-aksie op Dal
 
2005-09-29


DIE 2005 rugbyseisoen het sy laaste asem uitgeblaas, maar voordat van die plaaslike spelers hul rugbystewels kan bêre, moet daar eers om die Super 4-beker gespeel word.

Die eerste spanne van Young Peoples, Albions, Young Gardens en Paarl Rangers sal vanjaar alvier die gesogte titel wil verower.

Die huidige bekerhouer, Albions, sal vanjaar weer sukses wil proe om so vir die derde agtereenvolgende jaar die titel hul eie te maak.

Die eerste wedstryde word môre-aand op Daljosafat Stadion gespeel, met Rangers wat vir Peoples om 19:00 pak, terwyl Albions en Young Gardens om 20:30 sal kragte meet.

Die plaat- en bekereindstryde sal op 7 Oktober beslis word.

Voorafwedstryde tussen die o.9 spannetjies van dié vier klubs sal om 18:00 gespeel word.

Die hekke open om 17:00 en toegang is R5 (R5 vir motors en R3 vir kinders).



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za