Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rose is slaggereed

Rose is slaggereed
 
2010-09-16


DIE rugbyspan van Roses United wat Saterdag om 11:45 die Shimlas (Universiteit van die Vrystaat) op die Danie Craven-stadion in Stellenbosch pak in die eerste wedstryd van die SAA Nasionale Klubkampioenskappe, sal vanaand uit dié oefengroep aangewys word (hier saam met hul afrigters).

Roses United is tans hard besig met voorbereidings vir hul deelname aan vanjaar se kampioenskappe.

Die Rose se hoofafrigter, Ricardo Williams, sal sy finale groep van 25 spelers vanaand by hul Groot Brag-funksie aankondig om 19:30 in die Flappie Lochner-saal by die Boland-stadion. Kaartjies kos R75 elk en sluit ’n driegang-maaltyd in. Belangstellendes kan Rupert Appolis by 083-497-5542 kontak vir kaartjies.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za