Gimnaste van Wynland Gimnastiekklub is in ’n Wes-Kaapspan ingesluit wat aan die Suid-Afrikaanse Artistiese Gimnastiekkampioenskappe in Pretoria gaan deelneem.
Hierdie gimnaste het uitsonderlik presteer deur met algeheel 6 medaljes huis toe te kom in die afdeling eie keuse.