Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ingesluit in SA oefengroep

Ingesluit in SA oefengroep
 
2010-09-16


Vyf o.16-rugbyspelers van die Paarl is ingesluit in ’n nasionale oefengroep (50 spelers) wat gedurende die Septembervakansie aan ’n oefenkamp in Kaapstad gaan deelneem.

Hulle is Faffa Botha (Hoër Landbouskool Boland, senter en heelagter), Handré Pollard, (Paarl Gimnasium, losskakel), Pieter Schoonraad (Boishaai, skrumskakel), Wesley Cupido (Paarl Gimnasium, binnesenter) en Wesley Adonis (Boishaai, stut).




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za