Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
Drie toutrekkers van die Drakenstein Toutrekklub is ingesluit in die Suid-Afrikaanse span wat eersdaags aan die Węreldkampioenskappe in Tshwane deelneem.Hulle is Gerhard Schietekat (o.23), Eljo van den Berg (senior dames) en Stephan Venter (o.23).
More News