Stories
2010-09-16
DIE Afrikaanse ikoon Soli Philander tree op Erfenisdag 24 September in die Paarl op by die Taalmuseum Historium om 12:00. Hy sal sy stories kom deel by die Taalmuseum se Ommietafel met Stories. Kaartjies is R150 (met ’n buffet-ete en wyn ingesluit). Kontak 021-872-9754.
More
News
|