Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arts Diary

Arts Diary
 
2010-09-16


* Werkswinkel. Die Drakenstein Kunsvereniging hou hul maandelikse werkswinkel op 16 September om 19:00 by die Breytenbach-sentrum in Wellington. Die tema is mosaďekwerk. Toegang en materiaal is gratis. Besreek by 082-575-3292.
* Art. The Jan Visser Paris ’95 Exhibition, an exhibition of work in mixed media, will be hosted at IS Art at Le Quartier Francais, Franschhoek, until the middle of October.
* Uitstalling. ’n Paarlse kunstenaar, Johann Burger, stal sy werke uit by die Liebrecht Galery in Somerset-Wes tot 21 September. Johann is ’n bekende in Paarlse bewaringskringe en is betrokke by die navorsing en die visuele uitbeeldings by De Poort.
* Lieflinge. Die bekroonde lieflinge Rudi en Corlea kom hierdie September vir die eerste keer in die Kaap toer. Rudi en Corlea is op 16 September om 20:00 te sien by Laerskool Noord-Eind, Paarl. Kaartjies is R110 by die deur.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za