Leefstylkalender
2010-09-16
* Dance. Paarl/Wellington Vollies present a snack dance in the Annunciation Hall in Paarl on 17 September from 20:00 with the Unity Brass Band. Tickets cost R70 (bring your own drinks and platter. * Rotary. The Rotary Club of Paarl will be hosting an informal cheese and wine evening tonight (18:00) at the KWV Emporium aimed at students and young professionals (between the ages of 18 and 30) who are interested in becoming involved in Rotary. Contact 083-290-7661 (www.rotaract.org). * Reünie. Millennium-matrikulante van Weltevrede Sekondêr hou ’n reünievergadering vandag om 19:30 by die skool. Kontak Adriaan 083-242-4325. * Charleston Hill Sekondêr se matriekklas van 2000 hou op 24 September ’n reünievergadering om 12:00 by die skool. Skakel Ruzelle by 076-238-0080. * Koor. Paulus Joubert Sekondêr vier vanjaar hul 45ste bestaansjaar en gaan dit in November met ’n kerkdiens afsluit. Almal wat tydens dié geleentheid deel wil wees van die koor word uitgenooi om elke Maandagaand om 19:30 saam te kom oefen. Kontak Fiona Kearns by 073-186-0990. * Dans. ’n Cowboy dans word op 17 September om 20:00 te Laerskool Noord-Eind se saal aangebied ten bate van die Paarl DBV. Kaartjies is R40. Skakel 021-863-2720. * Service. A Series of crusade services with healing as theme, will be held on 18 and 19 September at the Ware Evangelie Pinkster Church in Amstelhof, Paarl, at 18:00. The preacher is Rev John Slabbert.< * Diens teen dwelms. Die Lighuis Familiekerk bied op 19 September spesiale dienste om 10:00 en 17:00 met die fokus op dwelmmisbruik in die gemeenskap en om voortgesette bewustheid aan te moedig. Die spreker by die geleenthede is Ellen Pakkies, ’n ouer van ’n kind wat ’n tik-verslaafde was. Sy sal haar verhaal kom vertel rondom haar seun se verslawing, haar eie verhaal van mishandeling en die totale frustrasie wat haar gedryf het om haar kind te verwurg en te vermoor. Lofprysing en aanbidding sal die dienste voorafgaan. Kontak pastoor Vernon Jacobs by 021-872-0002 of 073-656-5995. * Diens. ’n Oggenddiens vir dowes en horendes word gehou op Sondag by die AGS Kerk Wellington, Terracestraat-gemeente. Die diens begin om 08:30 vir 09:00 en die prediker is pastoor Rensburg Aggenbach. Kontak 072-184-3939.
More
News
|