Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Interkerklike lofprysing op Paarlberg

Interkerklike lofprysing op Paarlberg
 
2010-09-16


’n INTERKERKLIKE lofprysingsbyeenkoms, WORSHIP-oppiberg, word op 9 Oktober om 19:00 aangebied in die amfiteater by die Taalmonument op Paarlberg deur The True Vine Ministries van Suid-Afrika. Daar word beoog om dit ’n jaarlikse byeenkoms te maak.

Die hekke open reeds 17:00 (R10 donasie).

Die idee is om stil te raak en nader aan God op die berg te wees.

Besoek www.worshipoppiberg.co.za vir meer inligting.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za