DIE Saron Vereniging vir Gestremdes hou op 22 September ’n bewusmakingsdag vir gestremdes op die VGK kerkterrein vanaf 09:00.
Die gestremdes sal musiek maak en daar sal vele ander vermaak wees asook inligtingspraatjies.
Indien enigeen hulle wil ondersteun met skenkings kan Johannes Hector geskakel word by 023-240-0658 of Francina Mienies by 083-526-2739 voor Vrydag 17 September.