Man hang in selle
2010-09-16
地 MAN het verlede week sy eie lewe geneem deurdat hy homself in 地 sel opgehang het by Paarl-Oos polisiestasie. Sydney Damons (50) is Donderdagaand in hegtenis geneem omdat hy 地 hofbevel verbreek het wat hom kontak verbied het met sy vrou. Die volgende oggend om 05:45, toe die diensoffisier die selle nagaan, het hy op Damons se liggaam afgekom in die stortgedeelte van die selle. Hy het vermoedelik 地 stuk kombers afgeskeur wat hy as 地 tou gebruik het om homself te hang. 地 Ondersoek na die voorval is geloods.
More
News
|