Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrou sterf ná 'wheelies'

Vrou sterf ná 'wheelies'
 
2010-09-16


’n VROU is dood en een ernstig beseer, nadat ’n voertuig in hulle vasgery het.

Die vrouens het Vrydagaand om 18:45 op ’n sypaadjie in St Patrickstraat, Weltevrede, ge- stap, toe hulle getref is.

Volgens ooggetuies het die bestuurder van ’n motor “wheelies” gemaak, toe die voertuig buite beheer begin tol het. Die vrouens is toe getref.

Die bestuurder van die motor het weggejaag, maar is later deur die polisie opgespoor en in hegtenis geneem.

Magdelene Brown (51) en Sarie Hendricks (44), albei van Weltevrede, het ernstige kopbeserings en beenbreuke opgedoen.

Hulle is na Paarl Hospitaal geneem, waar Brown later gesterf het. Sy word oorleef deur vier kinders.

Riaan Ibrahim (33) van Hillcrest is in verband met die voorval in hegtenis geneem en van strafbare manslag aangekla.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za