Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Twee mans beseer

Twee mans beseer
 
2010-09-23


Twee mans is beseer toe die vragmotor waarin hulle gery het, omgeslaan het op Dutoitskloofpas. Die voorval het Maandagoggend plaasgevind, toe die bestuurder van die vragmotor, gelaai met ’n vol vrag koeldrankbottels, beheer oor die voertuig verloor het op die ou pas, in die rigting van Worcester. Die vragmotor het omgeslaan en Gerald Hendrikse, van Brackenfell, is agter die stuur vasgepen. Nadat reddingswerkers hom bevry het, het hy self uit die wrak geklim met ’n bloedbesmeerde gesig en vergruisde hand. Hier help reddingsbeamptes, Callie Claasen (links) en Jacobus Fortuin, vir Hendrikse na ’n wagtende ambulans. Die Hugenote-tonnel is Saterdagmiddag ook vir etlike ure gesluit, toe vier voertuie inmekaar vasgery het in die tonnel. Niemand is ernstig beseer nie.Foto’: Lise Beyers




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za