Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Martelize Brink praat by ACVV

Martelize Brink praat by ACVV
 
2010-09-23


DIE bekende radio-omroeper Martelize Brink is die spreker tydens die ACVV Noorder-Paarl se praatjie met die tema Gelukkig in die lyf. Dit word aangebied op 6 Oktober om 18:30 in die Toringkerksaal. Die HMS Paarl Ensemble sal optree.

Toegang is R40 en moet bespreek word teen 1 Oktober.

Vir navrae, kontak Isobel Heunis by 021-872-3487.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za