Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Larries se netbalspan klop Bloemhof

Larries se netbalspan klop Bloemhof
 
2010-09-23


Die eerste netbalspan van die Hoërskool La Rochelle het die seisoen op ’n hoë noot afgesluit met ’n pragoorwinning van 31-28 oor Bloemhof.

Vroeër het hulle ook met Wynberg (50-10) en Rhenish (35-13) afgereken.

Die span is Mandolene Hermanus, Nastasha Dippenaar, Nicky Ras, Anushka Molnár, Anke Rabe (kaptein), Elbie Engelbrecht (afrigter), Anne van Schalkwyk en Jaydi-Leigh Meyer.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za