Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arts Diary

Arts Diary
 
2010-09-23



* Uitstalling. Die uitstalling Tussen Stasies, deur Nanette Ranger, het Dinsdag by 10 Chapters Wynhuis en Restaurant in Hoofstraat, Paarl geopen en is te sien tot 26 September. Kontak 083-286-1297.
* Koorwerk. Die Aand- en Oggendgesange (Mette & Vespers) van Rachmaninof is een van die groot koorwerke in die musiekliteratuur. Dit is onlangs deur die Vriende van Afrikaans vertaal in Afrikaans. Die vertaling is op die webwerf van die VVA en is beskikbaar vir enige koor om gratis af te laai en te gebruik.
* Dans. Die Boeremusiekgilde hou op 1 Oktober ’n dans met die orkes van André Victor om 20:00 by Noord-Eind Laerskool. Toegang is R40 (R30 vir lede). Kontak 083-346-7083.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za