Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gesoek: Mev Wynland

Gesoek: Mev Wynland
 
2010-09-23


INSKRYWINGS word ingewag vir die Mevrou Wynland-skoonheidskompetisie. Die kompetisie is oop vir getroude dames van 21 tot 45 jaar oud.

Intelligente, goedversorgde dames, met ’n hart vir hul gemeenskap en wat hou van opwinding in hul lewens, kan gerus inskryf! Daar is pryse en baie bederf op die spel en ’n kans om ’n verskil te maak. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 September.

Inskrywingsvorms kan gekry word by Rietha by 083-460-2324 of info@misswinelands .co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za