Liggiesfees in middedorp
2010-09-23
DIE Paarlse Liggiesfees gaan nie meer skuif nie, weens logistieke tekortkominge by die beoogde nuwe ligging in Klein Drakensteinweg. Die fees word dus van 3 tot 5 Desember weer in Lady Greystraat aangebied. Die Wellingtonse fees is op Vrydagaand 26 Desember, die Saronfees is op 10 Desember en die Goudafees op 11 Desember. Mense wat stalletjies wil bespreek, moet vir Ganief Dulvie kontak by 021-807-1758 of 079-023-5089 of dulvie.enterprises@gmail.com.
Ganief Dulvie
More
News
|