Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dagga gevind

Dagga gevind
 
2010-10-02


NOG ’n persoon is onlangs in Klapmuts in hegtenis geneem vir die onwettige besit van dagga.

Dit kom enkele dae nadat drie persone voorverlede week agter tralies beland het vir die besit van 3 kg dagga.

Die bevelvoerder van sektor 1, konstabel Anthony Pietersen, het verlede week inligting ontvang in verband met dwelmsmokkelary by ’n woning in Meintjiesstraat.

Die huis is deursoek, en een-en-’n-half kilogram dagga gevind is. Monrico Robyn (29), wat voorheen met die gereg gebots het in verband met dwelms, is in hegtenis geneem.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za