Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADAM KOCK WENNERS

ADAM KOCK WENNERS
 
2010-10-02


Alhoewel twee Mr Price-atlete Saterdag die eerste twee plekke in die Adam Kock 10km Padwedloop behaal het, het die manspan van die Paarl Atletiekklub die spankompetisie gewen.
Thembelani Zola was eerste met 32,54 terwyl Neo Malema (links) tweede en Dumisani Dosi (Paarl) derde was.
Paarliete wat ook goed presteer het, is Brandon Terblanche (2de junior mans), Rudolf Warries (2de veteraan), John Small (Wellington - 3de veteraan), Paul Davids en Faffa Joubert (onderskeidelik 1ste en 2de groot meesters).



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za