Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011

Search WWW
Search Paarlpost

Blignaut weer terug op sy pos

Blignaut weer terug op sy pos
 
2010-10-02

DIE bulslot van die Boland Kavaliers, Nikolai Blignaut, is weer terug in die beginspan nadat hy herstel het van ’n enkelbesering. Hy neem oor by Grant le Roux en is een van twee veranderinge aan Kavaliers se beginspan vir Vrydag se kragmeting teen die Griffons in Wellington om 15:00. Le Roux skuif na die plaasvervangersbank.

Clemen Lewis is weer midde die oond wanneer hy die nommer twee trui oor sy kop trek ná hy verlede week teen Grens vanaf die plaasvervangerbank diens gedoen het. Die haker Andries Kruger, wat teen Grens in die beginspan was, is een van die plaasvervangers.

Die Kavaliers sal vol vertroue wees dat hulle die Griffons in die Boland-stadion kan klop ná agtereenvolgende seges oor SWD (38-33) en Grens (54-13).

Boland sal egter hul storie moet ken aangesien hulle lelik kleigetrap het teen die einste Griffons, in die eerste helfte van die Curriebeker Eersteliga-kompetisie.

Vrydag se wedstryd tussen die Kavaliers en die Griffons skop om 15:00 af in die Boland-stadion en sal op Supersport 1 uitgesaai word.

Boland se span is: 15. Jacquin Jansen 14. Cornal Hendricks 13. PJ Vermeulen 12. Alex Kock 11. Jeremy Plaatjies 10. Willie le Roux 9. Bolla Conradie 8. Zandre Jordaan 7. Braam Immelman 6. Franzel September 5. Hottie Louw 4. Nikolai Blignaut 3. Eusebio Guinazu 2. Clemen Lewis 1. Janro van Niekerk. Reserwes: 16. Andries Kruger 17. Charl du Plessis 18. Grant le Roux 19. Thor Halvorsen 20. Neil Papier 21. Brendon April 22. Lionel Cornelius.

Hy neem oor by Grant le Roux en is een van twee veranderinge aan Kavaliers se beginspan vir Vrydag se kragmeting teen die Griffons in Wellington om 15:00. Le Roux skuif na die plaasvervangersbank.

More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za