Tenniswenners
2010-10-02
Vier tennisspelers wat deur Maliek Cassiem afgerig word, het goed presteer tydens die afgelope Rox Meesterstoernooi wat in die Strand aangebied is.
Hulle is Andreas Mentz (eerste o.13 Laerskool Slot van die Paarl), Wikus Venter (derde o.11, Laerskool Courtrai), Dirkie Mentz (eerste o.11, Laerskool Slot van die Paarl) en Jurie Wynand Human (eerste o.12 Laerskool Courtrai).
More
News
|