Martelize praat by ACVV
2010-10-02
DIE bekende radio-omroeper Martelize Brink is die spreker tydens die ACVV Noorder-Paarl se praatjie met die tema Gelukkig in die lyf. Dit word aangebied op 6 Oktober om 18:30 in die Toringkerksaal.
Die HMS Paarl Ensemble sal optree. Toegang is R40 en moet bespreek word teen 1 Oktober. Vir navrae, kontak Isobel Heunis by 021-872-3487.
More
News
|