Blommeklub vergader
2010-10-02
DIE Paarl Blommeklub vergader op 5 Oktober om 19:00 in die NG Kerksaal te Denneburg, Paarl. Die tema is “Feestelike Tafels” en demonstrasies sal gedoen word deur Pieter Coetzee en Bessie van Zyl. Almal is baie welkom. Vir meer besonderhede oor die byeenkoms, skakel Farieda Essop by 021-862-2237 of Pieter Coetzee by 021-872-5171.
More
News
|