NÁ die Węreldbeker - wat nou? Dit is die onderwerp van die maandvergadering van die Paarl Sakekamer wat op Dinsdag 12 Oktober om 19:00 gehou word by die Nedbankgebou in Bredastraat. Die spreker is Hilton Vos van Nedbank. Toegang is gratis vir lede (nie-lede betaal R50). Bespreek by info@paarlsakekamer.co.za.