Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Liggiesfees

Liggiesfees
 
2010-10-02


DIE Paarlse Liggiesfees gaan nie meer skuif nie, weens logistieke tekortkominge by die beoogde nuwe ligging in Klein Drakensteinweg. Die fees word dus van 3 tot 5 Desember weer in Lady Greystraat aangebied.

Die Wellingtonse fees is op Vrydagaand 26 November, die Saronfees is op 10 Desember en die Goudafees op 11 Desember.

Mense wat stalletjies wil bespreek moet vir Ganief Dulvie kontak by 021-808-1758 of 079-023-5089 of dulvie.enterprises@gmail.com.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za