DIE Gathering Wholeness Centre in New Orleans hou op Saterdag 16 Oktober hul jaarlikse pretstap (5km) en pretdraf (10km), ten bate van hul bouprojek.
Die registrasiegelde is R15 (10km) en R5 (5km) betaalbaar by die kerk om 07:30. Vir navrae, kontak Bjorgan Morrie by 082-453-3172.
* Vanaf 15 tot 17 Oktober hou die kerk elke aand om 19:00 verskeie dienste saam met die Amerikaanse groep The McGregors.