Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Munisipale skulde van raadslede

Munisipale skulde van raadslede
 
2010-10-07


IN die munisipale woordvoerder, May Carolissen, se kommentaar op my brief van 23 September oor raadslede se munisipale skuld maak sy die stelling dat die Munisipale Stelselswet voorsiening maak dat raadslede nie meer as drie maande agterstallig mag wees met hul rekeninge vir munisipale dienste nie.

Nogtans is daar drie raadslede met skuld van meer as R7 000, waarvan twee meer as R10 000 agterstallig is.

Die publiek van Drakenstein verlang bewyse dat raadslede se rekeninge ook gevlag word en dat, wanneer hulle krag koop, die helfte van hulle geld dan ook afgespeel word op hul agterstallige rekeninge soos wat daar met die gewone publiek gemaak word.

Dit het tyd geword dat die dooie hout en “fat cats” wat as raadslede stoele vol sit, vervang word met raadslede wat weet waarom dit gaan. Hoekom word hierdie nie-betalende raadslede beskerm?

André du Plessis




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za