Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Woonstelle is in 'n swak toestand

Woonstelle is in 'n swak toestand
 
2010-10-07


EK wil die Munisipaliteit bedank dat hulle, na vele klagtes, die oorgroeide parkie in Springbokstraat, New Orleans, skoongemaak het.

Die gebied is nou veiliger, maar dit is kommerwekkend dat geen poging aangewend word om die gebied te verfraai nie - die grond is gelykgestoot en toe net so gelaat.

Ons kom ons beloftes na om ons belasting op datum te hou, maar ons munisipale woonstelle is in so ’n swak toestand - geen wonder TB vier hoogty nie.

Raadslede kom ook nooit na vore nie en alles wat jy vra val op dowe ore. Maar volgende jaar verkiesingstyd werf hulle weer jou stem.

Ploeg eers iets terug in die gemeenskap, dan is jy vry om te klop aan ’n deur. Maar tot nou was dit net leë beloftes. Maak Gemsbok se inwoners trots op hulle plek.

J Brink




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za