Arts Diary
2010-10-07
* Recital. A recital by the Stellenbosch-based cello and piano duo Peter Martens and Luis Magalhães will launch their new CD of the complete sonatas for cello and piano by Beethoven with a concert in the Franschhoek NG Church on Friday 29 October at 19:30. They perform the Sonatas for Cello and Piano in A major Op 69, in C major Op 102 no 1 and the rarely performed Sonata for Horn (or Cello) Op 17. Tickets are R90 from Franschhoek Wine Valley Tourism on 021-876-2861 or visit www.fransch hoekclassic.co.za. * Slypskole. Die Kunsvereniging Stellenbosch bied weer hierdie kwartaal twee slypskole aan by die PJ Kunssentrum, Stellenbosch. Lorraine Blumer bied ’n skilderkursus met die natuur en bome as tema aan as ’n reeks van ses lesse (Saterdagoggende van 16 Oktober) vir beginners en meer gevorderde studente. Die kursus sluit in tegnieke vir skilderkuns met inbegrip van toonwaardes, vormgewing en komposisie, met akriliese en olieverf. Die kostes beloop R420 vir lede en R480 vir nie-lede. Marieke Kruger gaan op dieselfde dae ’n reeks van vier lesings in tekenwerk aanbied. Verskillende tegnieke en media sal gebruik word vir byvoorbeeld botaniese tekenwerk. Kostes is R280 vir lede en R320 vir nie-lede. Kontak Marieke by 072-470-2074 of 021-872-0831. Vir besprekings, kontak die sentrum se kantoor, Maandae, Woensdae en Vrydae (10:00 tot 13:00) by 021-808-3668. Besprekings sluit 13 Oktober. Daar is die geleentheid vir talentvolle persone uit die gemeenskap om deur die Kunsvereniging geborg te word. Om in aanmerking te kom, skakel vir Hettie de Klerk by 082-447-2214. * Exhibitions. The National Ceramics Exhibition will be opened by Jeffrey Oestreich (American Master Potter) on Sunday 10 October at 11:00 at the Gallery at Grande Provence estate in Franschhoek. The exhibition will run until 27 October. Award-winning artist Jeannette Unite showcases a unique collection of transmogrified glass artwork aptly called Fragile Earth in the Project Room at the Gallery from Sunday 10 October until Wednesday 1 December. The Gallery is open seven days a week from 10:00 to 18:00. ) IS Art at Le Quartier Français in Franschhoek invites you to the opening of their exhibition, Sculpture Garden on Sunday 17 October at 11:00. The exhibition will be opened by Guy du Toit and Angus Taylor. * Fees. Die Malmesbury MOL-fees wat plaasvind op 8 en 9 Oktober beloof om groot vermaak te verskaf met verskeie bekende kunstenaars wat gaan optree by die Malmesbury sportterrein. Jack Parow, die Flooze van 7de Laan (Vrydag), Jannie Moolman en Nádine (Saterdag) is van die vele kunstenaars wat by die fees gaan sorg vir vermaak. Vir navrae, kontak 022-487-2000 of besoek www.molfees.co.za.
More
News
|