Trek derde plek los
2010-10-07
SES plaaslike lede van die o.18 (560kg) seunstoutrekspan van die Paarl Toutrekklub,wat onlangs in Pretoria aan die Wêreldkampioenskappe deelgeneem het, spog nou met brons medaljes, nadat hulle span in die derde plek geëindig het.
Die lede is Ryno Kotze, Jan-Loh Mouton, Tommy Vlok, Tiaan Kotze, Johnny Thiart en Gerdus van Rhyn.
More
News
|