Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Weldoener word aangeval

Weldoener word aangeval
 
2010-10-07


’n BEKENDE haarkapper van die Paarl is verlede Woensdagaand beroof, terwyl sy vir ’n motoris padaanduidings gegee het.

Jackie van der Westhuizen het dié aand by vriende besoek afgelê in ’n woonstelgebou in Markstraat.

Toe sy omstreeks 20:30 terug­stap na haar motor, het ’n wit CJ Corsa-bakkie stilgehou en die passasier daarin het vir haar aanwysings gevra na ’n plaaslike hotel. Hy het skielik die deur oopgemaak en haar op die grond gegooi en haar handsak gegryp.

Maar voordat hy kon wegjaag, het Jackie die passasierskant van die bakkie van voor tot agter met haar sleutel gekrap.

Enigiemand wat die polisie met hul ondersoek kan help, kan kapt Louise du Plessis skakel by 021-807-4000.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za