Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Poppekas: Raponsie

Poppekas: Raponsie
 
2010-10-07


’n POPPEKAS, oor die kinderverhaal “Raponsie”, word op 9 Oktober om 10:00 in die Ou Meul-teater aangebied.

Soos in die sprokie word Raponsie in ’n toring opgesluit deur ’n nare heks. ’n Prins hoor egter eendag haar pragtige stem en vind gou-gou uit hoe om by haar in die toring te gaan kuier. Hy raak dadelik op die mooi meisie met die lang hare verlief. Wanneer die heks uitvind dat die prins op die toneel is, raak sy vreeslik boos. Kaartjies is R40 en kan bespreek word by Vicky by 083-564-0056.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za