Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarliete slaan kishou teen Strand

Paarliete slaan kishou teen Strand
 
2010-10-14


DIE Paarl Huguenot tennisklub se veldtog om die Suid Boland DD Joubert- en Thurston trofees te verower, het Saterdag op ’n goeie voet afgeskop toe die span wat meeding om the DD Joubert-trofee hul kragmeting teen die Strand gewen het.

Saterdag se span wat met Strand afgereken het, was Egon Samaai, Aden Demas (kaptein), Yasier Rhoda, en Alfriedo Petersen.

Dié klub is ook in ’n gunstige posisie omdat ses van die sewe kragmetings in die Paarl gespeel word. Die klubs wat meeding is Durbanville, Maties, Van der Stel, Brackenfell, Vlottenburg, Bottelary en Wellington.

Hulle speel weer op 16 en 23 Oktober en dan weer 6, 13 en 20 November in die Paarl.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za