Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE algemene jaarvergadering van Paarl-Wes se gemeenskapspolisiëringsforum vind op 18 Oktober plaas om 19:00 by Huis Pêrel Vallei in Hospitaalstraat.
Vir meer inligting, kontak kapt Louise du Plessis by 082-850-9614.
More News