Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skootdiewe steel metaal

Skootdiewe steel metaal
 
2010-10-15


Skrootdiewe het die afgelope week ses metaal mangatdeksels gesteel by die Toringkerk in die Paarl. Neels Visser, opsigter van die kerk, het gesê dat alhoewel die mangate aan die beton vasgeboud was, is hulle steeds met dwang verwyder. Die deksels is waarskynlik aan skroothandelaars verkoop. Intussen het die Paarl polisie bekend gemaak dat die diefstal van koperkabels weer aan die toeneem is. Die publiek word gevra om enige verdagte persone te rapporteer by 021-807-4000, of om die verskeie sektor polisiebeamptes direk te skakel. Die Paarl polisie het wel onlangs ’n vermeende koperkabeldief, Isaac Ross, op heterdaad betrap op ’n plaas in Klein Drakenstein.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za