Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Ludick verower medaljes

Ludick verower medaljes
 
2010-10-15


LUDICK Nel, ’n graad 10-leerder van Gimnasium (links) en Louis Nel van Nelson’s Creek Boogskietklub het tydens die onlangse SA Binnenshuise Boogskiettoernooi onderskeidelik ’n silwer en brons medalje verower. Ludick, wat in die junior-afdeling deelgeneem het, het die eerste plek met een punt misgeloop. Louis het in die mansafdeling deelgeneem.


More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za