Jeugsimposium
2010-10-15
DIE ATKV-Jeuginstituut bied vanjaar weer ’n Jeugleiersimposium vir hoërskoolleerders aan by Goudini van 6 tot 9 Desember. Die simposium is gemik daarop om leerderleiers wat vir die volgende jaar as leiers in hul skool verkies is, toe te rus met noodsaaklike leierskapsvaardighede. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 12 November. Besoek www.atkv.org.za of kontak 011-919-9038 of annemarie@aktv.org.za.
More
News
|