SMS kommentaar
2010-10-15
* Plant die regte bome. Hulle word nie siek nie. Hoog tyd dat iets gedoen word aan Paarl se voorkoms. * Ek wil my medikasie en doktersrekeninge vir die gifspuiters van wingerd en akkerbome stuur dat hul voel. R40 000+ per jaar. * I suffer from severe hay fever, but NOT when the oak trees are being sprayed in the street I live in. Any suggestion that the fungicides are ‘poison’ is ridiculous. *Kan hul nie ASB ’n apteek oopmaak in Noorder-Paarl nie?! Ons vra mooi, alewig ’n gesukkel! * Paarl Polisie: Swak dienslewering - swak stasiebevelvoerder * Ai, dat die mamma haar klein dogtertjie Sondag in die Mall rondlei aan ’n leiband om haar gewrig - nes ’n hondjie. * Kan die familie van Millicent en Ashley Dyllan Hendriks gaan kyk na hul grafsteen - dit is beskadig * Trip to Paarl Mountain: why not put all these beautiful memories in a book form for all of our children to know and learn about because all of this goes to the grave with those who pass. * Baie, baie dankie dat my bydrae in die Paarl Post verskyn het. Die mense het op die Hoofstraat gepraat oor die verlede. Ek was so bly dat ons almal die mense kan wakker skud. * Waarom moet taxi’s so baie seggenskap hê? Hoeveel staanplek soek hulle nog? Ander motoriste het ook regte. * Wys die boer wat ’n vliegtuig huur om water te spuit vir die grap! Hele chemiese kartel is ’n leuen. Arno
More
News
|