Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kla nou oor nepotisme

Kla nou oor nepotisme
 
2010-10-15


NA aanleiding van vorige berigte wat geplaas was in die Paarl Post en ander nuusblaaie, van nepotisme met aanstellings by Drakenstein, is amptelike klagtes toe ingedien by die Openbare Beskermer.

’n Ondersoekbeampte van die Openbare Beskermer besoek die Paarl Dinsdag 19 Oktober vir onderhoude.

Ons wil graag lede van die publiek uitnooi om vir ons skriftelike klagtes te stuur met datum van voorval, afdelings en persone betrokke, sodat ons dit kan voorlę aan die ondersoeker.

Alle klagtes kan ge-epos word aan drakmuncorrupt@yahoo. com tot Maandag 18 Oktober.

David Beukes 082-758-7605




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za