Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Arme matrieks

Arme matrieks
 
2010-10-15


DIT is weer daardie tyd van die jaar - matriekeksamen.

Dit is egter jammer om te sien hoe min simpatie of empatie die publiek met hierdie studente het. Dit raas met die hardste musiek selfs in die week en tot hoe laat in die nag. Onthou hierdie selfde kinders wat julle so toegejuig het met hul matriekafskeid vra tog dat julle die nodige stiltetyd aan hulle gun.

Die matriekeksamen begin reeds op 25 Oktober en eindig 3 Desember. As ’n ouer pleit ek namens hierdie kinders om hulle die nodige stilte te gun asseblief.

Daarna as die uitslae kom, kan ons almal saam raas as die suksesse daar is.

Veral die mense van Paarl-Oos omgewing kan ’n bydrae lewer deur net minder geraas te maak.

Matriekouer




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za