Sporttelbord
2010-10-21
TENNIS. Die Paarl Huguenot Tennisklub het die afgelope naweek vir Durbanville met 6-0 gewen.
Die wenspan was Egon Samaai, Aden Demas (kaptein), Yasie Rhoda en Quinton Gilfellon. ) PADWEDLOOP Paul Davids (62), atleet van Paarl Atletiekklub, het die afgelope Saterdag in die Ceres 10km-wedloop in die Groot Meesters-afdeling met ’n tyd van 49 minute die eerste plek verower. ) WEDVLUGDUIWE Wellington Resiesduifklub: Bloemfontein 16/10 1. W Arendse, 2. Jasper & Kobus, 3. Jasper & Kobus, 4. W Arendse en 5. Jasper & Kobus ) RUGBYSTERRE Hillcrest United het hul sportsterre aangewys. Lesley Gertse, Boland o.19 heelagter (Sportman van die Jaar), Frederick Marang, Boland o.19 skrumskakel (Junior Sportman) en Emile Booysen (Speler van die Jaar). ) BASKETBALL Second round results of the Winelands Basketball League. Paarl School of Skills 34 Drakenstein Daredevils 27, Desmond Tutu HS 28 Warriors 27, Prison Juveniles (Dream Team) 26 Kylemore SS 13 and Ligstraal 39 Bridges of Hope 25 (overtime). ) GHOLF Wellington Gholfklub: 16/10 4 Ball Better Ball Medal 1. G. Fick/D de Wit 59, J Slabbert/W. Swanepoel 60, C. Walters/CJ Engelbrecht 60, C. Henna/A. Moses 62 R. Dreyer/JC Schoeman 63.
More
News
|