Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2010-10-21


RUGBY. * Hillcrest United hou Sondag (15:00) hul algemene jaarvergadering by hul klubhuis in Pelikaan Park.

* Young Peoples hou op 27 Oktober om 19:00 ’n spelersvergadering om by die Daljosafat-stadion en die amptelike voorseisoens oefeninge begin op 1 November om 18:00 by die Daljosafat-sportgronde. Kontak 084-207-7535.

* Hillcrest Rugbyklub hou ’n voorverkiesingsvergadering vanaand om 19:00 by die Weltevrede Senior Sekondêre Skool.

* Paarl Rangers hou op 8 November om 19:00 sy jaarvergadering by Ebenezer Primêr. Kontak die sekretaris by 072-617-6318 vir meer inligting.

* Violets RFC bied op 29 Oktober om 19:00 sy jaarlikse bekeruitdelingfunksie (R40) in die vorm van ’n piekniekdans in die Annunciation-saal aan. Die spreker vir die aand is Tobie Titus, oud WP-rugbyspeler. Dit kos R40. Vir navrae, skakel Roger Uren by 072- 561-3136.

* Die algemene jaarvergadering van Roses United Sportklub vind plaas op 26 Oktober (19:00) by die klubhuis op Pelikaanpark in Wellington. Alle spelers en lede moet teenwoordig wees.

* Die Rugbykode se algemene jaarvergadering word gehou op Woensdag 27 Oktober om 19:00 by die Gemeenskapsaal. Vir verdere navrae, kontak die sekretaris by 082-731-4879.

* Allandale Rugbyklub hou ’n piekniekdans op 23 Oktober (20:00) te Drakenstein Gevangenis. Toegang is R70 en musiek word verskaf deur Whani met Stofpad. Vir navrae, kontak 082-737-8952 of 021-864-8195.

) KRIEKET

* Saterdag speel Drakenstein II weg teen Maties II, en Sondag speel die eerste span weg teen Panorama, terwyl die derde span Wellington III op Wellington pak.

* Bergrivier I speel Saterdag weg teen Worcester United I en Paarl-Oos I speel tuis teen Coronation I. Hulle derdes speel by Allandale teen Easterns en tweedes weg teen Darling II.

* This coming Saturday Paarl CC first team will be at home playing Brackenfell in a 45 over league match. The second team is home against Malmesbury II, the third team home against Van der Stel CC and the fourth team will have a bye.

) PRETLOOP

* The Val de Vie Spring Fun Run (5km & 10km) will be held this Saturday from 07:30. The cost is R50 (adults) and R25 (kids u.12).

* Die Ashanti Wynproe Pretloop vind op 23 Oktober om 09:00 by die Ashanti wynplaas plaas. ’n Pretloop oor 5 of 10 km word aangebied. Troeteldiere is welkom. Vir meer inligting kontak Elaine by 021-914-2524.

* Enjoy the sunset over Table Mountain with stunning views of the Winelands on top of Klapmutskoppie. On 23 October the Dirtopia Trail Centre on the Delvera Farm, (R44 between Stellenbosch & Klapmuts) held a 9,75km full moon walk. Cost is R50 per person and R20 for kids under 10. Bookings is essential at 021-884-4752 or info@dirtopia.co.za

) CYCLING

* The 2nd Boland Al-Azhar Cycle Tour is taking place on 31 October (Sunday). It consists of a short (45km) and a long (80km) route. It also incorporates a Cycling SA licensed open category, which will include Junior, Elite and Veteran riders. The event starts and finishes at the Parys Cricket Grounds in Market Street, Paarl. Entry fees for the 80km and 45km, are R100 and R50 respectively. For more details, contact Z Moerat (083-784-1710), the school at 021-862-5115 or al-azharpaarl@hotmail.com

* Die Burger-fietstoer, 5 Desember, begin vanjaar by Hoërskool Stellenbosch. Besoek www.dieburgerfietstoer.co.za vir meer inligting.

) MUURBAL

* Die finale van die Paarl Muurbalklub se klubkampioenskappe word op 23 Oktober beslis. (Dames 17:00 en mans 18:00). Die algemene jaarvergadering word om 19:00 by die klub gehou.

) 4X4

* Die volgende 4x4 Extreme Challenge-byeenkoms word op 20 November vanaf 08:30 by die De Hoop Steenwerwe gehou. Toegang R40 vir volwassenes en R15 per kind. Kontak 083-725-4140.

) GHOLF

* Boishaai bied op 25 Oktober ’n Pa-en-Seun-Gholfdag by die Paarl Gholfklub aan. Die formaat is ’n 4 Ball Better Ball Stableford met ‘n “Scramble”-dryf op alle 5’s. Die koste beloop R800 per vierbal en R1200 per een vierbal wat die borgskap van 1 putjie insluit. Skakel vir Richard Visagie by 021-872-5246 of rvisagie@paarlboyshigh.org.za vir meer inligting.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za